
Ons Troue
18 Desember, 2021
Gaste Arriveer
14h30Â vir 15h00
Gaste ontmoet in die Lord Milner Foyer vir ’n kort-Karoo-stap Seremonie toe.

Ons raai gemaklike skoene aan in plaas van jul mooiste kerkskoene.

Julle is welkom om ’n koue bottel water of ’n drankie saam te neem vir die ‘formaliteite’ - die Laird's Arms Pub is reg langsaan die Foyer.
Nou of Nooit
15h00
Geen meer laatkommers - die kans is nou of nooit.
Seremonie
15h30
So begin ons storie as die Mullers.
#MullerAsDieWildtuin
Canapés
16h00
Canapés @ Die Grysklip Fontein.
Familie foto’s sal ook 16h00 geneem word.
Onthaal
17h30
Gaste stap na die Douglas tuine vir ’n Muller As Die Wildtuin onthaal.
Die Mullers
17h45
Vir die eerste keer: MENEER & MEVROU MULLER!
Toesprake
18h00
Tjorts en Champagne op alles wat saak maak.
Aandete
19h00
'n Moerse lekker Harvest Table met iets vir almal.
PARTYTJIE
20h10
Heito, hiers dit nou! Ons almal weet hoe werk hierdie.